Current Job Opportunities

Back Home

Browse our current vacant positions below. If you find a position that suits your skills, please click "Apply Now" to submit your application.

drywer/ algememene werker

Type: Permanent

Location: Montana

Description
Ons het 'n post beskikbaar by ons maatskappy Box Mania. Ons vervaardig Bokse.

Ons is opsoek na' n drywer/ algememene werker wat die cutting machine/ wrapping werk Kan doen ook.

Ons is gelee net buite Montana langs die high way.

Vereistes:
Ouderdom: 22 - 43
Gesondheid uitstekend. Moet pakke van 40 kg Kan optel en daarmee loop.
Geen verslawing nie. Aangesien toets vir alcohol en drugs gedoen kan word.

Moet engels en Afrikaans Kan praat.
Bestuurslisensie: Kode B of C.
Eie method van vervoer en verblyf.
Geen onder in ding nodig nie.
Moet net n oog vir detail he, netjies en vinnig werk.

Begin salaris R 5500 vir probasie periode. Daarna kan dit moontlik op geskuif word na R 6500 afhangende van vlak van werk betree.

Indien van julle mense belangstel Kan hulle CV na sales@boxmania.co.za stuur of julle Kan dit WhatsApp.083 644 3404
Scanning van gips modelle

Type: Permanent

Location: Naby Gautrein stasie.

Description
Pos beskikbaar vir n man R7000 per mnd.
Scanning van gips modelle .
Naby Gautrein stasie.
Sal potensiële kandidate toets om te bepaal of persoon die werk sal kan doen. Basiese rekenaar vaardigheid sal voordelig wees.
Groete
Andre Steyn
Turner

Type: Permanent

Location: ermelo

Description
Turner, no experience needed